document : Toyota Slaan Sun City 400 Klasoorwinning Los Ten Spyte Van Ratkasprobleme


Toyota Slaan Sun City 400 Klasoorwinning Los Ten Spyte Van Ratkasprobleme
information supplied by: Toyota South Africa Product 26 July 2004

Toyota is die afgelope naweek in die Sun City 400-veldren deur die heldhaftige vertoning van private Holux-jaers gered in `n byeenkoms wat die fabriekspan nie minder nie as drie van sy vier Span Castrol Hiluxes gekos het. Ratkas-goggas het `n vroee einde aan die hele fabriekspan se deelname gebring, maar een van die Castrol Hiluxes het daarin geslaag om uiteindelik die ren te voltooi.
Attachments
Toyota Slaan Sun City 400 Klasoorwinning Los Ten Spyte Van Ratkasprobleme.doc (29kB)


 4 images
100254
100254
100251
100251
100250
100250
100248
100248
 



Tags | 2004 Sun City 400 | Toyota South Africa Product | Industry News |