document : AANKONDIGING: Toyota Suid-Afrika se Afdeling Openbare Betrekkinge


AANKONDIGING: Toyota Suid-Afrika se Afdeling Openbare Betrekkinge
information supplied by: Toyota South Africa Product 04 September 2008

In die lig van onlangse personeelveranderings in ons Afdeling Openbare Betrekkinge gee ons hiermee graag ‘n uiteensetting van elke spanlid se verantwoordelikhede sodat jy kan weet met wie om voortaan te skakel.

Ferdi de Vos is die Hoofbestuurder: Korporatiewe Openbare Betrekkinge. Sy vernaamste verantwoordelikhede sluit in mediaskakeling ten opsigte van korporatiewe en produkaangeleenthede en interne kommunikasie, en hy is ook die amptelike woordvoerder van die maatskappy.

Marius Vorster is aangestel as die nuwe Vise-President: Bemarkingsbeplanning en -Kommunikasie. Marius het voorheen verskeie senior bemarkingsposte beklee. Sy mees onlangse posisie was Direkteur: Kommunikasie en Geleenthede by Standard Bank Suid-Afrika.

Sy verantwoordelikhede sluit in alle aspekte van bemarkingskommunikasie, openbare betrekkinge en vraag- en bemarkingsbeplanning.

Die name en funksies van ons “nuwe” skakelspan is soos volg:

Naam : Ferdi de Vos
Titel: Hoofbestuurder - Korporatiewe Skakeling
Sleutelfunksie: Woordvoerder van Toyota SA
Kontakbesonderhede: 011 809 2227 (kantoor)
083 444 2733 (sel)
fdevos@tsb.toyota.co.za

Naam: Andile Dlamini
Titel: Bestuurder - Openbare Betrekkinge
Sleutelfunksie: Medianavrae - Produk en Korporatief
Kontakbesonderhede: 011 809 2576 (kantoor)
083 252 2877 (sel)
adlamini4@tsb.toyota.co.za

Naam: Anthony Clifton
Titel: Bestuurder - Bemarkingsvloot
Sleutelfunksie: Persvloot
Kontakbesonderhede: 011 809 2488 (kantoor)
082 783 0707 (sel)
aclifton@tsb.toyota.co.za

Naam: Willie van Greune
Titel: Bestuurder - Voertuigpromosies
Sleutelfunksie: Spesiale projekte - voertuigpromosies
Kontakbesonderhede: 011 809 2235 (kantoor)
073 144 0405 (sel)
wvangreune@tsb.toyota.co.za

Naam: Sharon Garson
Titel: Senior Amptenaar: Mediabetrekkinge
Sleutelfunksie: Mediabetrekkinge - persverklarings en motorsportskakeling
Kontakbesonderhede: 011 809 2232 (kantoor)
083 457 3404 (sel)
sgarson@tsb.toyota.co.za

Naam: Lebo Nku
Titel: Amptenaar: Mediabetrekkinge
Sleutelfunksie: Assistent: Mediabetrekkinge
Kontakbesonderhede: 011 809 2234 (kantoor)
072 709 5999 (sel)
inku@tsb.toyota.co.za

Skakel gerus een van die spanlede oor enige navrae met betrekking tot Toyota-aangeleenthede.

Ons sien daarna uit om vorentoe ‘n gesonde werkverhouding met jou en jou publikasie daar te stel en te handhaaf.

Vir verdere inligting, kliek op enige van die skakels na die volgende tersaaklike dokumente.

Sharon Garson
Senior Amptenaar: Openbare Betrekkinge
Toyota Suid-Afrika
Tel (011) 809 2232
E-pos: sgarson@tsb.toyota.co.za



Tags | Toyota South Africa Product | Industry News |