document : FORTUNER - 'N SPLINTERNUWE SNV VAN TOYOTA


FORTUNER - 'N SPLINTERNUWE SNV VAN TOYOTA
information supplied by: Toyota South Africa Product 27 February 2006

Die naam van Toyota se nuutste sportnutsvoertuig, die Fortuner, is afgelei van die Engelse byvoeglike naamwoord "fortunate", wat "gelukkig" of "voorspoedig" beteken.

"Vir ons by Toyota voldoen die Fortuner volkome aan ons oogmerk om dit vir mense moontlik te maak om 'die SNV te besit wat jy nog altyd begeer het'," se Kaoru Hosokawa, Uitvoerende Hoofingenieur van die Fortuner. "Die naam roep 'n beeld van 'n forse, lewendige voertuig op -- 'n beeld wat reg laat geskied aan die globale aard van die Fortuner as lid van die opwindende IVV-voertuigfamilie (Internasionale Innoverende Veeldoelvoertuig) van Toyota."
Attachments
FORTUNER - 'N SPLINTERNUWE SNV VAN TOYOTA.doc (37kB)


 3 images
137380
137380
137378
137378
137377
137377
   



Tags | Toyota Fortuner | Toyota South Africa Product | Industry News |