document : DIE TOYOTA FORTUNER LUI 'n NUWE ERA IN SNV-BEKOSTIGBAARHEID IN


DIE TOYOTA FORTUNER LUI 'n NUWE ERA IN SNV-BEKOSTIGBAARHEID IN
information supplied by: Toyota South Africa Product 27 February 2006

Die nuwe Fortuner is 'n splinternuwe weergawe in Toyota se IVV (Innoverende Internasionale Veeldoelvoertuig)-produkreeks wat geheel en al buite Japan vervaardig word -- die eerste keer in die geskiedenis van die Toyota-Motorkorporasie dat dit gebeur.

Vir die IVV-projek het die ontwerp- en ingenieursopdragte vir die nuwe produkreeks gefokus op produksiedoeltreffendhede en kostebesparings om nuwe vlakke van voertuigbekostigbaarheid moontlik te maak sonder om gehalte in te boet.
Attachments
DIE TOYOTA FORTUNER LUI 'n NUWE ERA IN SNV-BEKOSTIGBAARHEID IN.doc (43kB)


 2 images
137399
137399
137386
137386
     



Tags | Toyota Fortuner | Toyota South Africa Product | Model Announcements |