document : Toyota Fortuner - Gebou vir 'n Opwindende, Genotvolle Ryondervinding


Toyota Fortuner - Gebou vir 'n Opwindende, Genotvolle Ryondervinding
information supplied by: Toyota South Africa Product 27 February 2006

Die nuwe Toyota Fortuner, lid van die Toyota-Motorkorporasie se Internasionale Innoverende Veeldoelvoertuig-projek (IVV), is ontwikkel as die vlagskip van die reeks om die pretaspekte en opwinding van 'n sportnutsvoertuig toeganklik te maak vir 'n nuwe groep motorkopers. Die sleutel hiertoe is die Fortuner se bekostigbaarheid, asook die voertuig se inherente taaiheid, gehardheid en betroubaarheid.
Attachments
Toyota Fortuner - Gebou vir 'n Opwindende, Genotvolle Ryondervinding.doc (32kB)


 3 images
137397
137397
137395
137395
137372
137372
   



Tags | Toyota Fortuner | Toyota South Africa Product | Model Announcements |