document : TOYOTA FORTUNER SNV - DERDE IVV-MODEL VIR SA PRODUKSIE


TOYOTA FORTUNER SNV - DERDE IVV-MODEL VIR SA PRODUKSIE
information supplied by: Toyota South Africa Product 27 February 2006

Toyota se Innoverende Internasionale Veeldoelvoertuig-projek (IVV), wat in 2002 as 'n volskaalse produksieprogam aangekondig is, is 'n geoptimiseerde globale produksie- en komponentverskaffingstelsel vir 'n voertuigplatform waarop 'n reeks van vyf verskillende produkte gebou word, insluitende enkel- en dubbelkajuitbakkies, veeldoelvoertuie, en die vlagskip van die reeks, 'n sportnutsvoertuig (SNV).

Deur middel van die IVV-projek word voertuie aan markte in 140 lande verskaf vanaf 'n hoogs doeltreffende, gekonsolideerde globale vervaardigingsnetwerk met 'n aantal globale vervaardigingsbasisse.
Attachments
TOYOTA FORTUNER SNV - DERDE IVV-MODEL VIR SA PRODUKSIE.doc (30kB)


 4 images
137415
137415
137412
137412
137408
137408
137383
137383
 



Tags | Toyota Fortuner | Toyota South Africa Product | Model Announcements |